Indien jy Diazstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Diazstrand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Diazstrand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Diaz Beach accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Diazstrand akkommodasie
Bladsy 7 - 166 lekke plekke om te bly
Beach Club Diaz Strand is 'n eenheid op die grondvloer in Diaz-strand in Mosselbaai. Dit bied gehalteverblyf vir 'n...
Vista Bonita 5 is 'n ruim woonstel in Diazstrand in Mosselbaai. Die lieflike selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 ...
Beach Club 706 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige strandfrontkompleks in Diazstrand, Mosselbaai. Hierdie vakansie...
Sea Cottage 21 is 'n selfsorgwoonstel met 2 verdiepings wat teen die kus in Diaz-strand tussen Hartenbos en Mosselb...
Dias Vakansieverblyf is 'n vierslaapkamer-selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks en 'n 800 m-stappie vanaf die stra...
See-the-Sea Overnight Room is in die veilige Trio Towers-woonstelblok in Diaz-strand, Mosselbaai geleë. Dis ideaal ...
Te Waterkant 18 in Mosselbaai is 'n stylvolle selfsorg-woonstel in 'n veiligheidskompleks reg op die strand. Die br...
6 @ Portobelo bied selfsorgverblyf in Diaz-strand, Mosselbaai. Hierdie eenheid is die ideale verblyf vir sakereisig...
Sandals is 'n sonnige tweeslaapkamerwoonstel in Mosselbaai. Die woonstel front noord, is op die tweede verdieping i...
Estoril 22 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Voorbaai, Mosselbaai, en is naby die strand, asook die ...