Indien jy Elandsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Elandsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elandsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elands Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Elandsbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 24 lekke plekke om te bly
Lekke Ekke is 'n selfsorghuis wat in Lambertsbaai, net 50 m van die strand af, geleë is. Dis teen die Weskus naby a...
Seester Accommodation bied verblyf in 2 eenhede: die Huis en die Kothuis. Dit is op die seefront van Malkopbaai in ...
Altyd Tuis bied selfsorg-eenhede en is aan die Weskus geleë, omtrent 8 km van Lambertsbaai af. Dit spog met 'n rust...
Highline is 'n pragtige vakansiehuis op die strandfront en bied selfsorgverblyf in Lambertsbaai. Dié huis spog met ...
Aan't See House and Apartment is in die rustige kusdorpie Lambertsbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in ...
Lamberts on the Bay is in die klein Weskus-vissersdorpie Lambertsbaai. Die woonstel is op die eiendom van die eien...
Bluebird is in Lambertsbaai aan die Weskus geleë en dié dorpie is bekend vir sy matige klimaat, ongerepte strande e...
The Sea Cottage Accommodation is in die vissersdorpie Lambertsbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike ...
CoCo de Mer Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf net 100 m vanaf Malkopbaai se strand af. Log Cabin 1 en...
Sybillestraat 36 is stapafstand van die strand af en is ideaal vir 'n gesin van 4. Dié huis bestaan uit 2 slaapkam...