Indien jy Fisherhaven besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Fisherhaven.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fisherhaven Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fisherhaven accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Fisherhaven akkommodasie
Bladsy 3 - 28 lekke plekke om te bly
Buck Wild Cabin bied rustige verblyf waar gaste die natuurskoon kan bewonder. Dié houthuisie is in die hartjie van ...
Swallows Rest is 'n selfsorgkothuis wat naby die strand in Fisherhaven, Hermanus geleë is. Hierdie verblyf is perfe...
81 Kingfisher is 'n bekoorlike en knus woonstel, net 18 km vanaf Hermanus. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek ...
Little Haven 12 is 'n selfsorg-houthuisie wat in Middlevlei-riviermond, by Botriviermeer buite Hermanus, geleë is. ...
Little Haven 10 is 'n selfsorg-houthuisie wat in Middlevlei-riviermond, by Botriviermeer buite Hermanus, geleë is. ...
Lighthouse is ’n selfsorghuis in Fisherhaven, ’n kusdorpie net 15 km buite die walviskykdorp, Hermanus. Die huis is...
Lagoon's Edge is in Fisherhaven op die oewer van die Botrivier-strandmeer, net 17 km van Hermanus af en bied ruim e...
Milkwood Cabin Getaway bied selfsorgverblyf aan die rand van die Botriviermond op die privaat Middelvlei-landgoed i...
Piece of Paradise is 'n vakansiehuis met 3 slaapkamers wat in die oulike dorpie, Vermont naby Hermanus geleë is. Di...
Little Swift bied 2 eenhede wat geskik is vir 4 gaste in Vermont. Elke eenheid het 'n dubbelbed, 'n oop en suite...