Indien jy Graafwater besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Graafwater.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graafwater Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graafwater accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Graafwater akkommodasie
2 lekke plekke om te bly
Graafwater Hotel is langs die R364 in 'n klein dorpie Graafwater, tussen Lambertsbaai en Clanwilliam, geleë. Verbl...
8 op Graafwater bied 'n gerieflike selfsorg-toevlugsoord in die rustige dorpie Graafwater en is ideaal vir paartjie...
Elandsberg bied selfsorgwoonstelle met lugversorging in ‘n stil en veilige vallei op ‘n Rooibostee-landgoed in die ...
Cape Robin Guesthouse in Leipoldtville in die Wes-Kaap word die eienaar bestuur. Dis ideaal vir gaste wat op soek i...
Hawerland is op 'n plaas in die Graafwater-area tussen Clanwilliam en Lambertsbaai. Ons bied topgehalte-verblyf, id...
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie is op 'n werkende plaas naby Clanwilliam en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of gro...
Katkop Oord bied vakansie- en oornagverblyf. 'n Rits kothuise en kampeerplekke is beskikbaar om elke sak te pas. Di...
Oom Hendrik se Huisie is 'n selfsorgkothuis op die plaas Marthinusrust. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op ...
Arnion Nature Retreat is op 'n 600 ha-natuurreservaat geleë en bied die rustigheid en stilte van die berge en die v...
Altyd Tuis bied selfsorg-eenhede en is aan die Weskus geleë, omtrent 8 km van Lambertsbaai af. Dit spog met 'n rust...