Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 430 lekke plekke om te bly
Muzuri beteken "goed" in Swahili en is dus die naam van ons huis in Jeffreysbaai aan die suidoostelike kus van Suid...
Waterside Escape is 'n ruim selfsorg-woonstel vir 6 gaste in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dié woonstel wat na...
Roll-Inn@Myrtle is 'n privaat selfsorgsuite wat by die eienaar se huis in Jeffreysbaai minder as 600 m vanaf die st...
@ Home#JBay is 'n ruim 110 m² vakansie-eenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Rook is verbode in die eenheid. Die eenh...
Anna's Place is 'n gerieflike eenheid vir 4 gaste in Wavecrest, Jeffreysbaai en is net 500 m van die strand af. H...
Paradise Sands 8 is 'n bekoorlike woonstel op die boonste verdieping en dit is op Paradise Beach in Jeffreysbaai ge...
Secrets 1 at Waterkant 7 is 'n bekoorlike woonstel aan die ongerepte kus in die middel van Jeffreysbaai. Dit bied r...
Madiolyn @ Tulip Avenue bied selfsorgverblyf in Jeffreysbaai wat naby die strand en die dorp is. Dié gewilde brande...
17 The Dune bied selfsorgverblyf aan 6 gaste en is op die strandfront in Ferreira Town, Jeffreysbaai. Hierdie woon...
De Reyge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Jeffreysbaai wat stapafstand vanaf die strand is en...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer