Indien jy Keimond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Keimond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kei Mouth accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Keimond akkommodasie
Bladsy 7 - 37 lekke plekke om te bly
Ocean Valley View bied jou gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n stil doodloopstraat in Gxarha (Morganbaai). Daar i...
Mitford Lodge The Crossing is in die bekoorlike dorpie Morgansbaai geleë. Hierdie pragtige selfsorgwoonstel bied ga...
Mitford Lodge Dela is in die bekoorlike kleindorpie Morgansbaai. Dit is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat 'n onverge...
Mitford The NICE Condo is in Morgansbaai, Oos-Kaap, geleë en is 'n lieflike selfsorgwoonstel oorkant Morgansbaai se...
Sea Shell @ Mitford Hotel is 'n seefront-selfsorgwoonstel in Gxarha (Morganbaai). Dié oopplan-woonstel bied slaapp...
Dolphin Cottage is in die idilliese kusdorpie Morganbaai en is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek is vir die hel...
Mitford Views is 'n selfsorgwoonstel in 'n strandfrontwoonstelgebou in Morganbaai. Die eenheid spog met 'n pragtige...
Unit 1 Beach Road is in Gxarha (Morganbaai) en is 'n seefront-selfsorgeenheid wat slaapplek bied aan 6 gaste. Dié...
Mitford Memories bied selfsorgverblyf naby die strand in Gxarha (Morgansbaai) en spog met 'n see- en berguitsig. Di...
Sip A Way is net 80 m vanaf die see in Gxarha (Morganbaai) en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofstrand is 500 m va...