Indien jy Klein-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klein-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klein-Karoo akkommodasie
Bladsy 7 - 437 lekke plekke om te bly
Farmhouse Guestrooms bied 'n unieke Karoo-wegbreek en gemaklike selfsorgverblyf net 6 km vanaf Calitzdorp. Gaste k...
Kabbelrus is in die prentjiemooi dorp De Rust aan die voorheuwels van die majestueuse Swartberge en by Meiringspoor...
Die Fonteine is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die Kango-vallei naby Oudtshoorn. Dis ideaal vir diegene wat...
African Game Lodge is in die Langeberge, 2 en 'n half uur vanaf Kaapstad of 45 minute vanaf Montagu indien jy 'n sk...
Kandelaars Cottage is 'n selfsorg-plaashuis langs die R328, sowat 10 km van Oudtshoorn af op 'n volstruisplaas. Die...
Schoemanshoek Glamping & Self-catering bied luukse tentverblyf in die Kangovallei 15,6 km buite Oudtshoorn. Die ten...
Asher Stable Stay is op 'n voormalige perdeplaas aan die voet van die Swartberge, net 5,5 km vanaf die dorpie De Ru...
Kerneelia Kothuis is 'n bekoorlike kothuis met 'n pragtige berg-uitsig op 'n Klein-Karoo-plaas naby De Rust. Dis id...
Karoo Life Bed and Breakfast is in die Suid-Afrikaanse Port-hoofstad Calitzdorp op die bekende Roete 62 in die Wes-...
Kraaldoorn Farm Stay bied verblyf wat heeltemal onafhanklik is van die tradisionele kragnetwerk. Dit is in die oost...