Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinmond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinmond akkommodasie
Bladsy 3 - 82 lekke plekke om te bly
Serradella Lodge spog met ononderbroke en uitgestrekte uitsigte op die berge en oor die gholfbaan. Dié dubbelverdie...
Lekkerus is 'n selfsorgwoonstel in Kleinmond, 'n bekoorlike kusdorpie in die Overberg. Die woonstel is slegs 170 m ...
126 Kusweg is 'n bekoorlike huis en 'n woonstel in Kleinmond wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf oorkant die str...
Picollo Bocca Villa is aan die skilderagtige Kaapse Walviskus in die dorpie Kleinmond, net 'n uur se ry van Kaapsta...
Efcharisto Seaside Cottage bied luukse selfsorgverblyf met 'n pragtige 180 grade-uitsig oor die see en 'n titseltji...
Berg en See is 'n ruim selfsorghuis in Kleinmond. Dit is naby die strand, strandmeer en Kleinmond se hawe. Die hui...
Alpaca Cottage is ’n bekoorlike, afgeleë en veilige selfsorgkothuis in Alpaca Pines, ’n perseel in die hartjie van ...
35 on DF Strauss is ’n knus selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Kleinmond. Dit is 1 km vanaf Kleinmond-hawe en die Palm...
Footprints in Kleinmond is in 'n stil doodloopstraat in Kleinmond en is stapafstand vanaf die hoofstrand. Daar is ...
Huisie-by-die-See is 'n vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie, Kleinmond, in die Overberg-streek in die Wes-Kaap...