Indien jy Koster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Koster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Koster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Koster akkommodasie
Bladsy 4 - 3 lekke plekke om te bly
Aloe Rock Cabin is op 'n prentjiemooi plaas, 40 km vanaf Rustenburg. Die bekoorlike kliphuisie op 'n 80 meter hoë k...
Hadida Gastehuis bied sakpas-akkommodasie en plaasstyl-ontbyt, met asemrowende uitsigte oor die omliggende bosveld ...
Karee Krans Camp & 4x4 is 'n pragtige plaas wat 200 hektaar beslaan. Dis 40 km vanaf Rustenburg. Dis die perfekte p...
Mountainview @ Bokfontein se Loop se Loop bied selfsorgverblyf wat 45 km vanaf Rustenburg en 20 km vanaf Swartrugge...
Aloe Chalet Kudu is 'n lieflike chalet op 'n wildsplaas naby Moedwil, Rustenburg, en bied ruim en gerieflike selfso...
Aloe Chalets Nyala is 'n chalet wat op 'n wildplaas naby Moedwil, Rustenburg geleë is en bied gerieflike selfsorgve...
Bophirima Boutique Hotel bied gerieflike selfsorgverblyf en is aan die voetheuwels van die Kgaswane Natuurreservaat...
Plaas Bulhoek is naby Swartruggens en bied gemaklike verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die verblyf behels 2 ...
N4 Guest Lodge is ’n gaste-lodge in die Donkerhoek-/N4-area naby aan al die omliggende myne en is reg langs die N4....
Kettle Guest Lodge is in Rustenburg in Noordwes geleë en bied egte, ten volle gemeubileerde selfsorgverblyf. Dit is...