Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kroonstad akkommodasie
Bladsy 7 - 37 lekke plekke om te bly
Grástá Dé is in Riebeeckstad, Welkom. Dit is die ideale plek vir oornagverblyf op pad na die Vrystaat. Hierdie oor...
Europa Lodge is in die stil en vreedsame buitewyk Riebeeckstad in Welkom geleë. Die Welkom Square Winkelsentrum, Me...
LoftHill is 'n pragtige, kontemporêre selfsorghuis bo-op die heuwel in Riebeeckstad. Hierdie moderne industriële so...
Jolani Guest House is in die sonderlinge dorpie Riebeeckstad, Welkom geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegang...
Buffeldoorn Gasteplaas is tussen pekanneutboorde geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste. Dit is net 1...
Arbeidsrus is 'n knus rondawel in Viljoenskroon en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie eenhei...
The Peppertree is in die rustige omgewing van Koppies, Noord-Vrystaat geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorg-vakansie...
Nostalgia Gastehuis, Spa en Koffiewinkel is in Viljoenskroon in die Vrystaatse platteland waar 'n mens kan ontspan....
Die Stoor is 'n gasteplaas en funksielokaal op 'n produserende plaas tussen Bothaville en Viljoenskroon, 'n mielie-...
Vaalkrans Bundu Camp is 'n lodge op Vaalkrans Game Lodge, wat in die Vrystaat tussen Edenville en Heilbron is. Di...
Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|... Lees meer