Indien jy Ladismith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ladismith.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ladismith Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ladismith accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ladismith akkommodasie
Bladsy 6 - 12 lekke plekke om te bly
Jakkalskloof Camping bied kampeerplekke op 'n plaas in die Klein-Karoo tussen Ladismith en Riversdal, minder as 1,5...
Die Poort Privaat Natuurreservaat is 'n ideale wegbreekplek wat 1250 hektaar groot is en al die rustigheid bied wat...
Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n plaas met 'n rustige atmosfeer. Dié p...
Eco-Rest is 'n bekoorlike ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die buitewyke van Cali...
Insika is 'n lieflike, gerestoureerde selfsorg-werkerskothuis, onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Dit is...
Aan die voet van die Touwsberg, aan die oewer van die Touwsrivier, lê Wolverfontein Karoo Cottages. Hierdie plaas n...
Matjiesvlei Guest Farm bied 'n outentieke Karoo-verblyf in ses selfsorg-opstalle wat uit die 1800's dateer. Daar is...
Watermill Farm Cottages bied verblyf in selfsorg-kothuise op 'n rustige plaas wat uitkyk op die Rooiberge en die be...
Jacomanzi is op die R62 naby Ladismith en bied verblyf vir natuurliefhebbers. Dié ou plaashuis is op 'n rustige en ...
Olde Post Cottages is goed gemeubileerde selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in die middel van VanWykskop. D...