Indien jy Makhado besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Makhado.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Makhado Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Makhado accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Makhado akkommodasie
Bladsy 8 - 31 lekke plekke om te bly
Chinaka Game Lodge is 'n privaat, afgeleë en bekostigbare lodge in die hartjie van die Bosveld in Limpopo. Dié lodg...
Mopani Guesthouse is in Giyani en bied gerieflike verblyf aan vakansie- en sakereisigers. Dié gastehuis bied kamer...
Xisaka Guest House is in Kremetart in Giyani en is die ideale basis om die area te verken. Dié gastehuis is 15 km v...
Kremetart-Giyani Guesthouse bied gerieflike gastekamers aan reisigers en sakereisigers in Giyani. Daar is 9 kamer...
Zulani Safaris is 'n privaat wildplaas wat in die Soutpansberge in Limpopo-provinsie geleë is. Dit word omring deur...
Iphofolo Lodge is op 'n wildplaas wat 1200 hektaar groot is, met meer as 30 soogdierspesies en sowat 350 voëlspesie...
Matabanari Luxury Farm House is 'n stylvolle en ruim selfsorgplaashuis wat op 'n plaas, omring deur hewels, in Mooi...
SleepOver Beitbridge bied gerieflike en veilige verblyf naby die Beit Bridge-grenspos en is die ideale oornagstop v...
Mashamba Country House bied gerieflike akkommodasie net buite Giyani in die Limpopo-provinsie. Giyani is die ideale...
Shidila Lodge is 'n bekoorlike lodge en veelsydige funksie-venue wat in Modjadjiskloof geleë is en gerieflike oorna...