Indien jy Malotiroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malotiroete.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malotiroete Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maloti Route accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Malotiroete akkommodasie
380 lekke plekke om te bly
Moolmanshoek Private Game Reserve is tussen die Wittebergreeks versteek wat in die noord-suid-rigting tussen Ficksb...
Adriaan's place bied semi-selfsorgverblyf in Bethlehem. Gaste kan die woonstel met slaapplek vir 4 of die dubbelka...
The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op ...
Hierdie luukse gholflandgoed-villa met 'n 4-ster-gradering in Clarens, wat die eerste plek op vele webtuistes ontva...
Gracie's Cottage is 'n smaakvol versierde selfsorgeenheid in die rustige dorp Clarens in die Oos-Vrystaat. Die dorp...
Gentle Presence Cottages is een van die oudste huise in Clarens en is in die 1900's gebou. Dit spog met 'n ongeloof...
Views is hooggeleë in 'n stil area van Clarens en bied die pragtigste uitsig op die Rooiberge, die Golden Gate-area...
Odendaal’s Ridge is aan die rand van die bekoorlike dorpie Clarens, aan die voet van die berge. Dit is naby verskei...
Elsewhere is volledig gemeubileer en toegerus vir selfsorg. Dit is in die veilige en rustige woonbuurt Larola, in C...
Jovali is op 'n pragtige plaas wat oor meer as 4 hektaar strek in rustige Bethel-landgoed geleë en is net 'n 8 minu...