Indien jy McGregor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in McGregor.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van McGregor Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as McGregor accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
McGregor akkommodasie
Bladsy 6 - 43 lekke plekke om te bly
Prosper Stud Guesthouse is 'n gastehuis op 'n renperd-stoetplaas 7 km buite Robertson. Die gastehuis het 4 kamers...
Buitehof Kelder is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n plaas buite Robertson op die McGregor-pad. Die eenheid bes...
Onverwacht Flora se verblyf is ongeveer halfpad tussen die dorpies McGregor en Greyton in die Wes-Kaap. Dis 2 ure s...
Rivierzicht River Resort skuil tussen boorde langs die Breederivier op 'n plaas in die hartjie van die Robertsonval...
Stone Barn 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid wat op die Boesmanskloofstaproete tussen McGregor e...
Thatched Roof Cottage 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid op die Boesmanskloof-staproete tussen Mc...
Stone Barn Unit 4 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid op die Boesmanskloof-voetslaanroete tussen McG...
Boesmanskloof - Die Galg Akkommodasie is in McGregor teen die Riviersonderend-berge, reg aan die begin-/eindpunt va...
Goedereede Guest Farm is 9,8 km buite Robertson geleë op 'n prentjiemooi vrugteplaas. Dit is langs die Breederivier...
Die plaas Wederom en die Hanepoot Huisies is in die hartjie van die Robertson-vallei tussen wingerde en boorde gele...