Indien jy Melville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Melville.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Melville Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Melville accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Melville akkommodasie
Bladsy 4 - 20 lekke plekke om te bly
Remote Corner is in 'n beeldskone en stil, boomryke tuin in Parkview geleë. Hier kan jy ontspan en die stilte en di...
Quaint Cottage bied gehalte-selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Westdene, Johannesburg. Die kothuis het sy...
The Aloe Cottage is naby Emmarentia Park in Johannesburg. Hierdie eenheid bied luukse geriewe en is ideaal vir 'n r...
Grand View B&B is op die hoogste punt in Johannesburg geleë en spog met panoramiese uitsigte oor die stad. Dié eleg...
Beautiful Brixton bied 2 rustige ateljee-eenhede op die eienaar se perseel in Brixton. Dit is elk geskik vir 'n paa...
Bamboo Cottage spog met Japannese en Afrika-inspirasie en is in Parktown, Johannesburg geleë. Dié huis is op 'n tra...
Campafela Guest House bied sakpasverblyf in ’n Vrededorp in die hartjie van Johannesburg. Dis sowat 200 m vanaf die...
Magical Parkview Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lowerryke voorstad in Parkview, Johannesburg. Hierd...
@TheZoo gastehuis is in Parkview, Johannesburg geleë en bied 'n rustige wegbreek. Dit is ideaal vir 'n romantiese w...
Cottage At 230 het 'n aparte ingang en is op die eienaar perseel in Randburg geleë. Hierdie kothuis is naby Sandton...