Indien jy Modderrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Modderrivier.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modderrivier Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modder River accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Modderrivier akkommodasie
Bladsy 9 - 4 lekke plekke om te bly
Hello Honey is 'n knus kothuis wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning in Kimberley. Die sentrale ligging maak ...
A La Maison Guesthouse is in Kimberley geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinne en gaste wat wil oor...
Die Oleander Guesthouse is 'n asemrowende Edwardiaanse huis wat meer as 'n eeu oud is. Dit is sentraal in die geski...
Sleep @ Solomon 8 beskik oor 2 eenhede. Eenheid A is 'n selfsorgkothuis wat apart van die hoofhuis is. Eenheid B is...
Olyf Huis is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is ideaal vi...
Krulkop is 'n lieflike, knus woonstel op die eienaar se eiendom in Kimberley in die Noord-Kaap. Die woonstel is ide...
Padlangs bied 2 gerieflike woonstelle in Kimberley vir sakreisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Slaapplek w...
Biki Plek is in Kimberley en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dis naby verske...
The Solomon is 'n selfsorg-gastehuis en B&B in Kimberley in die Noord-Kaap. Die hoofhuis is in 1910 gebou en is sma...
Doyle's Self-catering Accommodation bied selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in Kimberley. Die eenheid is ger...