Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mpumalanga
4.4/5

Lees regte resensies van Mpumalanga van 10162 geverifieerde gaste.

Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga akkommodasie

Bladsy 5 - 1762 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Balcony Manor

Gastehuis in | Witrivier, WitrivierMpumalanga
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Balcony Manor is in Witrivier op die Panorama-roete geleë. Die ligging is perfek vir gaste wat die Krugerwildtuin e...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)

Hout Huisie is 'n gerieflike selfsorghuis in Marlothpark en bied slaapplek aan 6 gaste. Die houthuis beskik oor 2...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)

Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 8)

Ndlovu Rest bied 'n rustige oord in die ongerepte bosomgewing van Marloth Park, 'n wildbewarea en vakansiedorp aan ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R2 610
per nag, vir 2 mense

Tomjachu Bush Retreat is in 'n eksklusiewe, privaat natuurreservaat wat deur 'n gesin bestuur word en op meer as 55...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 610
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 4)

DullVino Cottage @ Critchley is 'n outentieke klip-en-baksteen-huis wat oor 'n paar verdiepings strek en is op die ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 4)

Langtermyn-verblyf 15% af!
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 3)

Schoonspruit Falls is 'n pragtige plaas wat 16 km buite Machadodorp geleë is. Gaste kan tussen 2 aparte eenhede kie...

Braaiplek
Perdry
Kunsvlieghengel
Visvang
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 3)

Tatenda Guesthouse

Gastehuis in | Hazyview, HazyviewMpumalanga
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense

Tatenda Guesthouse is in die hartjie van Hazyview se residensiële area geleë. Die gastehuis is net 10 minute se ry ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 500
per nag, vir 8 mense

Die Kruger View Cottage is 'n pragtige, grasdak-kothuis in Marlothpark. Dit is langs die suidelike grens van die Kr...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 8 mense

Vanaf R1 245
R1 245 R996
per nag, vir 3 mense

Doringpoort: Delagoadoring is in die Doringpoort Safari Lodge in Marlothpark en bied gerieflike selfsorgverblyf met...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf R1 245
R1 245 R996
per nag, vir 3 mense

Vanaf R5 550
R5 550 R4 718
per nag (plek vir 8)

Kruger River Holiday Home is 'n vierslaapkamerhuis vir 'n gesin aan die Krokodilrivier se oewer. Dié huis het 'n pr...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R5 550
R5 550 R4 718
per nag (plek vir 8)

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpumalanga....

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem