Indien jy Phalaborwa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Phalaborwa.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phalaborwa Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phalaborwa accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Phalaborwa akkommodasie
Bladsy 9 - 47 lekke plekke om te bly
Off Beat Bush Lodge is 'n outentieke, omgewingsvriendelike wegbreekplek. Ontsnap vir 'n paar dae uit die raserige k...
Sausage Tree Safari Camp is in die Balule Natuurreservaat geleë. Gaste kan gereed wees om besondere wild en ongeloo...
Bundox Explorer Camp is ’n luukse eko-tentkamp wat ’n safari-ervaring met 'n lae impak in die Groter Krugerpark bie...
Greenfire Game Lodge is op 'n 50 000 hektaar-perseel wat deur die Balule Natuurreservaat langs die Krugerwildtuin b...
Mohlabetsi Safari Lodge is 'n magiese oase in die hartjie van die pragtige Laeveld-area van Limpopo. Die verblyf is...
Morokologa Nature Reserve bied selfsorgverblyf op 'n mooi en ongerepte 550 hektaar-natuurreservaat wat reg teen, ma...
Chestnut Cottage is 'n pragtige selfsorghuis op die Elephant Rock Eco Estate op die Olifantsrivier- en Makhutswiriv...
Ndlovu Bushvilla bied verblyf in 'n pragtige, rustige en afgeleë deel van die Laeveld en gaste kan die mooiste sons...
SANParks Shimuwini Bushveld Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin en is die mees moderne boskampe van al die ...
Skála Bushcamp bied basiese bosveldverblyf op 'n 1400 hektaar-wildplaas 16 km vanaf Gravelotte. Dit is ideaal vir '...