Indien jy Piket-Bo-Berg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Piket-Bo-Berg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Piket-Bo-Berg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Piket-Bo-Berg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Piket-Bo-Berg akkommodasie
Bladsy 8 - 9 lekke plekke om te bly
Brakkies the Country Escape is in Moorreesburg gele? en bied verblyf in 'n gerieflik selfsorg-huis met 3 slaapkamer...
Marcuskraal Camp Site is 20 km van Citrusdal, net 'n entjie van die N7 en sowat 2 ure se ry van Kaapstad af. Die pl...
Die Marcuskraal Chalets is op 'n sitrusplaas in die hartjie van die Olifantsriviervallei geleë. Met tariewe wat gem...
Goldensunset Dirk se Huisie is 'n knus en rustieke selfsorgeenheid tussen die berge op 'n plaas wat 40 km vanaf Cit...
Weseinde 28 is 'n lieflike huis in 'n woonbuurt in Moorreesburg en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die hui...
Wamakersvlei Beach Farm is 'n prentjiemooi natuurbestemming in 'n geskiedkundige vissersdorpie net 18 km vanaf Veld...
Samoa Hotel is in Moorreesburg geleë en is 'n 150 jaar oue instansie met ouwêreldse sjarme. Die hotel is gerieflike...
De Stalle Self-catering Accommodation is in Moorreesburg geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit Moorreesbu...
Ukholo Lodge is in Citrusdal en bied aan gaste die geleentheid om in 'n mooi omgewing te ontspan. Verblyf is besk...
Nina's House at Buffelspad is op 'n privaat natuurreservaat op die grens van die Sederberg Wildernis Reservaat. Die...