Indien jy Pinnacle Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pinnacle Point.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pinnacle Point Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pinnacle Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pinnacle Point akkommodasie
Bladsy 6 - 45 lekke plekke om te bly
Golf Estate Studio is 'n gastesuite op die onderste verdieping van die eienaar se huis op die veilige Mossel Bay Go...
Dié woonstel is op die onderste verdieping van die eienaar se huis op die veilige Mossel Bay Golf Estate. Gaste het...
Tranquillo bied selfsorgverblyf op 'n veilige gholflandgoed in die gewilde vakansiebestemming, Mosselbaai. Dié vaka...
Golf & Tides | Self catering Apartment is op 'n gholflandgoed in Mosselbaai en bied 'n uitsig oor die gholfbaan en ...
Die Kabin is 'n bekoorlike vakansiehuis op die eienaar se perseel in Danabaai en is ideaal vir natuurliefhebbers en...
Khayalanga is in Mosselbaai, 'n hawedorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Die woonstel is op die Mossel Bay...
St. Blaize Vista bied bekoorlike selfsorgverblyf in Danabaai, 'n voorstad van Mosselbaai. Die huis is ideaal vir 'n...
Malva Weg 104 is 'n gerieflike selfsorghuis vir 6 gaste, net 100 m van die St Blaize-staproete en 400 m van 1ste St...
28 B Lorea in Danabaai bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, res...
5 Uur Iewers is 'n selfsorgwoonstel wat gerieflik vir 5 gaste gemeubileer is in Danabaai, Mosselbaai. Die woonstel...