Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 424 lekke plekke om te bly
Farm House is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n welige tuin, sowat 9 km vanaf Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir 'n ...
Plett Upper Main Beach House is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Plettenbergbaai. Dit is ideaal...
Chalet 33 is 'n bekoorlike selfsorghuis op Silver Ranch, 'n privaat landgoed in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Di...
FireFly Luxury Tents bied verblyf in ruim glanskampe wat op houtdekke gebou is in 'n rustige beld in Harkerville, n...
Kom bly gerus by dié moderne selfsorg-eenheid in The Dunes Resort in Keurboomstrand naby Plettenbergbaai as jy volg...
The Dunes Resort Unit 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle duplekswoonstel in The Dunes-oord in Keurb...
Dolphins Rest is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks, 600 m vanaf die strand in Keurboomstrand. Die kompleks...
Studio 12 @ The Dunes bied 2 selfsorgeenhede in privaat besit in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand. Die oord...