Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Pretoria SSB
4.1/5
volgens 28 resensies

Lees regte resensies van Pretoria SSB van 28 geverifieerde gaste.

Indien jy Pretoria SSB besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria SSB.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria SSB Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria CBD accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretoria SSB akkommodasie

Bladsy 2 - 116 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Brooklyn Guesthouses

Gastehuis in | Brooklyn, BrooklynPretoria SSB
Vanaf
R893
per nag, vir 2 mense

Die gastehuise is in die rustige voorstad Brooklyn geleë, een van Pretoria se oudste en mees gesogte woonbuurte. D...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R893
per nag, vir 2 mense

Langtermyn-verblyf 15% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R370
R370 R315
per nag (plek vir 1)

La Peregrina Gastehuis is in die stil woonbuurt Muckleneuk in Pretoria geleë. Verblyf word gebied in 2 gastekamer...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Gratis kansellasie
Vanaf R370
R370 R315
per nag (plek vir 1)

Muckleneuk Manor

Gastehuis in | Muckleneuk, MuckleneukPretoria SSB
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense

Muckleneuk Manor is 'n boetiek-gastehuis in privaat besit wat in die lowerryke voorstad Muckleneuk in Pretoria gele...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense

Langtermyn-verblyf 15% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag, vir 4 mense

Brooklyn Self Catering is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Pretoria se ou-ooste en spog met 'n ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)

Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue is in Rietondale, Pretoria geleë en bied gehalte-verblyf vir sake-...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)

Huis Olive

Selfsorg in | Muckleneuk, MuckleneukPretoria SSB
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Huis Olive is in die boomryke woonbuurt Muckleneuk, Pretoria. Verblyf word in 5 kamers gebied en bied slaapplek aan...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 2)

Villa San Giovanni is ideaal geleë in die hoofgebou van Pretoria se Wonderboom Lughawe en bied verblyf aan plaaslik...

Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
ADSL-lyn
Kroeg
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)

Langtermyn-verblyf 20% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 630
R1 630 R1 304
per nag, vir 2 mense

Huis Sandrock is in Muckleneuk in Pretoria geleë en bied luukse gehalteverblyf in 'n selfsorgwoonstel. Die woonstel...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R1 630
R1 630 R1 304
per nag, vir 2 mense

186Ridge

Selfsorg in | Muckleneuk, MuckleneukPretoria SSB
Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense

186Ridge is 'n selfsorg-tuinwoonstel aan die buitewyke van die statige, ou voorstad Muckleneuk, en dis stapafstand ...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 3 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)

La Vida Luka is 'n luukse gastehuis in Lukasrand, 'n lieflike voorstad in die hartjie van Pretoria. Dit is geriefli...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem