Indien jy Pringlebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pringlebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pringlebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pringle Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pringlebaai akkommodasie
Bladsy 10 - 70 lekke plekke om te bly
SeaScape is 'n lieflike kothuis vir 4 gaste in Bettysbaai met 'n paadjie wat na die Silversands-strand lei. Die k...
Vakansie Huis by die See is 'n ruim houthuis vir 'n groep vriende of familie 200 m van die see af in Bettysbaai. D...
Spirit Skies het ongetwyfeld een van die beste uitsigte in die hele Rooiels. Dit is hoog teen die Klein Hangklip ge...
Turtle Drum is 'n selfsorghuis vir 8 gaste in Bettysbaai. Dis bo Silversands-strand en het 'n paadjie wat tot by di...
Klein-Hangklip is 'n pragtige eenheid wat eko-vriendelike selfsorgverblyf met 'n Boheemse styl aan 'n gesin of 'n g...
Heron Cottage is 'n gerieflike, gemeubileerde selfsorgkothuis vir 6 gaste in Bettysbaai, net 400 m van die strand a...
Salvia is 'n lieflike vakansiehuis in Bettysbaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 5 gaste bied. Die stran...
The Pequod bied pragtige uitsigte op die berge en word omring deur fynbos. Dit is ’n lieflike selfsorgkothuis vir 4...
Silverdunes bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand in Bettysbaai. Hierdie verblyf is ideaal vir ge...
Judea Accommodation is 'n ruim huis met slaapplek vir 12 gaste in Bettysbaai en is 900 m van die strand af. Dié e...