Indien jy Rosendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Rosendal.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosendal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosendal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Rosendal akkommodasie
Bladsy 2 - 25 lekke plekke om te bly
Verbeel Gastehuis bied rustieke en oulike selfsorgverblyf in Rosendal. Hierdie kothuis met sy vintage-dekor is 'n g...
Die Chef's House het die perfekte kombinasie van ouwêreldse sjarme met sy groot tuin en sandsteen-argitektuur. Hier...
The Blacksmith is 'n historiese, gerieflike en elegante sandsteengebou, gerestoureer en opgegradeer om moderne geri...
Artist's House is 'n selfsorghuis in Rosendal, Vrystaat en spog met asemrowende uitsigte op die omliggende berge en...
The School House is een van Rosendal se versteekte juwele en was oorspronklik die tuiste van Rosendal Laerskool se ...
Shiloh beteken "plek van vrede" en is ’n kontemporêre selfsorgkothuis wat deur 'n bekende funksionele kunstenaar on...
Nagmaal-Communion Huis is 'n historiese en bekoorlike selfsorgkothuis op 'n stil straat in Rosendal. Dit is ideaal ...
Clay Cottage is 'n bekoorlike en pragtige kothuis, tussen welige groen bome in Rosendal, Vrystaat. Dié kothuis bie...
Die Boekhuis is in Rosendal en bied gerieflike verblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels,...
Die Withuis is 'n kontemporêre en ruim selfsorgkothuis in Rosendal. Die kothuis is in die middedorp langs die park ...