Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
Bladsy 10 - 68 lekke plekke om te bly
Villa Royale 203 front na die see en is 'n vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach. Villa Royale...
Villa Royale 502 is 'n seefront-vakansiewoonstel in 'n residensiële seefrontkompleks in Sheffieldstrand naby Ballit...
59 on Gail is in die prentjiemooi Sheffield Beach, net 6 km buite die woelige kusdorp Ballito. 59 on Gail is 'n rui...
12 Msintsi is 'n ruim en stylvolle selfsorg-eenheid op die veilige en gewilde Simbithi Eco Estate in Ballito. Die l...
Lalaria Ocean Villa Suites bied Grieks-geïnspireerde verblyf in Shaka's Rock, Ballito. Dié villa beskik oor 6 luuk...
Villa Royale 710 bied selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in Sheffield Beach, KwaZulu-Natal. Die kompleks ...
23 Perissa is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op Santorini, 'n bekoorlike landgoed wat bekend is vir sy skoonheid in...
Chaka Sands 17 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige en gewilde kompleks in Ballito geleë is. Dit spog met 'n se...
Chaka Sands 15 is 'n gesinsvriendelike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n gewilde kompleks en spog met...
9 Chaka Sands is ’n selfsorgwoonstel met 2 verdiepings in ’n stil kompleks in Shaka's Rock met direkte toegang tot ...