Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
Bladsy 9 - 231 lekke plekke om te bly
Mount Royal 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Die woonstel is 'n bekostigbar...
Six Valk Avenue Guest House bied gerieflike, ruim akkommodasie in Fourways, Johannesburg. Dit is die ideale akkommo...
Chill On Gray is 'n kontemporêre woonstel in die hartjie van Sandton. Dit het 'n pragtige uitsig van die sesde verd...
102 Talana Court is 'n lieflike woonstel in Sandhurst, Sandton wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby winkels,...
2 Leafed Doors is ’n pragtige gastehuis in Sandton, ’n lewendige voorstad van Johannesburg. Dié luukse voorstad is ...
Pecan Nut Tree is 'n unieke 4 ster-gastehuis in die hartjie van Bryanston in 'n groot en lieflike tuin. Dit bied B&...
Villa Schreiner is 'n gastehuis in Jukskeipark, Fourways, naby aan 'n verskeidenheid winkelsentrums, Monte Casino, ...
Wild Olive Executive Suite is in die rustige, lowerryke buurt, Craighall, 'n voorstad van Johannesburg, geleë. Die ...
Deluxe Apartment is in Linbropark en bied 'n knus selfsorg-toevlugsoord wat ideaal is vir sakereisigers of paartjie...
Guest House at 118 is in Sandton in die luukse woonbuurt, Atholl. Sandton City Mall is net 2,1 km van die verblyf a...