Indien jy Springbok besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Springbok.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springbok Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springbok accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Springbok akkommodasie
Bladsy 8 - 32 lekke plekke om te bly
De Swarte Mossel is 'n selfsorg-gastehuis in die rustige, afgeleë dorpie, Hondeklipbaai. Dié dorpie het 'n 14 km la...
Palace Flophouse is 'n selfsorgchalet in Hondeklipbaai aan die Noord Kaapse kus. Die eenheid is 300 m van die stran...
Honne-Pondokkies is in die klein dorpie Hondeklipbaai aan die Namakwalandse kus geleë. Hier is vrede en rustigheid ...
Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant is in Hondeklipbaai, net 800 m vanaf die strand geleë. Gaste kan kies...
By die Baai is stapafstand vanaf die see, ongeveer 100 meter, en bied akkommodasie vir 4 gaste. By die Baai bied ...
HonneHokke Resort is 'n bekende wegbreekplek in Hondeklipbaai in die Noord-Kaap se Namakwa-distrik. Dit is 'n rusti...
The Dogstone Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde houthuisie in Hondeklipbaai, stapafst...
Honne-Hemel: Oubaas is in Hondeklipbaai. Dié selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste, bied 'n pragtige uitsig oor di...
Fisherman’s Cottage is net 450 m van die strand af in Hondeklipbaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die kothu...
Platbakkies Farm Retreat is op 'n werkende plaas langs die R355 tussen Kliprand en Springbok. Dié toevlugsoord bie...