Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Vanwyksdorp
4.5/5
volgens 26 resensies

Lees regte resensies van Vanwyksdorp van 26 geverifieerde gaste.

Indien jy Vanwyksdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vanwyksdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vanwyksdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vanwyksdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vanwyksdorp akkommodasie

Bladsy 8 - 3 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Vanwyksdorp

Tula Retreat

Tentekamp in | Calitzdorp, CalitzdorpKaap Karoo
Vanaf
R2 870
per nag (plek vir 2)

Tula Retreat is op die oewer van die Calitzdorpdam in die Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir '...

Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf
Vanaf R2 870
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R4 640
per nag, vir 8 mense

The Old School House is 'n ruim, vrystaande, drieslaapkamerhuis op die River Plaas wat in 'n afgeleë vallei 14 km b...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kunsvlieghengel
Visvang
Vanaf
Vanaf R4 640
per nag, vir 8 mense

Vanaf R240
R240 R216
per nag, vir 2 mense

Windhoek Farm is aan die voet van die Langeberg en 23 km van Riversdal af wat tussen Swellendam en Mosselbaai op di...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R240
R240 R216
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense

Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n plaas met 'n rustige atmosfeer. Dié p...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense

Matjiesvlei Cottages is in die Matjiesvlei-vallei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitz...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense

The Shack

Selfsorg in | Riversdal, RiversdalTuinroete
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)

The Shack is 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas net buite Riversdal en bied asemrowende uitsigte op die Langeberge, Sl...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Die Poort Privaat Natuurreservaat is 'n ideale wegbreekplek wat 1250 hektaar groot is en al die rustigheid bied wat...

Braaiplek
Voëlkyk
Swem
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Vyver's Rus is op 'n privaat plaas sowat 10 km buite Ladismith aan die voet van die Klein-Swartberge in die Klein-K...

Braaiplek
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf R880
R880 R704
per nag, vir 2 mense

Koedoeskloof Guesthouse is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word. Dit is op 'n kleinhoewe van 1,7 hektaar ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf R880
R880 R704
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)

Mymering Wine & Guest Estate is op 'n werkende plaas in die Dwarsriviervallei geleë. Die plaas is ingewikkel tussen...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem