Indien jy Velddrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Velddrif.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Velddrif Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Velddrif accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Velddrif akkommodasie
Bladsy 4 - 97 lekke plekke om te bly
Port Owen is in Velddrif aan die Weskus geleë. Die goed toegeruste woonstelle en chalets van die Port Owen-kompleks...
The Lighthouse is 'n lieflike eenheid wat na die Bergrivier in Port Owen, Velddrif, front. Die eenheid is ideaal vi...
Ons almal het nou en dan nodig om uit die stad te vlug en van die daaglikse stres te ontsnap. Le Marina is die idea...
Shanty's Rest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in 'n veiligheidskompleks op Admiral Island Port Owen....
41 Port Owen is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Port Owen. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers...
Chartwell House is 'n gastehuis in Port Owen, Velddrif aan die Kaapse Weskus. Dis net 140 km vanaf Kaapstad. Port O...
Hierdie asemrowende selfsorgverblyf is in Rooibaai, Kaapstad geleë en bied luukse en gerieflike verblyf met 'n ase...
Pikkewyn bied 2 verblyfopsies in ruim selfsorgeenhede wat geskik is vir 8 gaste per eenheid. Dit is in Laaiplek, ne...
The Waterfront is 'n luukse gastehuis met lugversorging wat geskik is vir selfsorgverblyf. Dit is op die waterfront...
Port Owen Self-catering is 'n dubbelverdieping-eenheid op die waterfront van Port Owen Marina naby Velddrif. Die ve...