Indien jy Waterberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Waterberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Waterberg akkommodasie
Bladsy 9 - 710 lekke plekke om te bly
Marakele Animal Sanctuary is op 'n wildplaas net 9 km buite Thabazimbi in Limpopo geleë. Die pragtige Waterberge i...
Diamond Creek Bush Lodge is sowat 9 km vanaf Mookgopong in die bos versteek met skouspelagtige uitsigte oor die bos...
Shanyane Guesthouse is ideaal geleë naby die R510-pad in die hoofstraat in Lephalale (Ellisras). Die gastehuis is g...
Ukuta Private Game Reserve is langs die R33 naby Vaalwater geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin, natuurliefhe...
Elephant Lodge 266 bied lieflike en rustige verblyf in die hartjie van die Mabalingwe Reservaat buite Bela-Bela. Hi...
Bateleur Nature Reserve is in Nylstroom in Limpopo geleë. Die reservaat bied jou die geleentheid om op jou eie in d...
Sofala Lodge is 'n lieflike lodge in Sterkrivier, Limpopo en dit bied verblyf in 6 luukse suites. Die ruim suites...
De Kunst Huisje Gastehuis bied verblyf in die gewilde dorpie Bela-Bela. Die gastehuis is ideaal naby die dorp se be...
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255A Naguil is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat. D...
Mabalingwe House 201 is in 'n veilige natuurreservaat net 28 km van Bela-Bela af. Die huis bied slaapplek aan 8 ga...