108 The Duke
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heerengracht-straat 5, Kaapstad se middestad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
108 The Duke is 'n lieflike woonstel wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Dit is in die hartjie van Kaapstad se Foreshore-distrik, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n vakansie of oornagverblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan die gedeelde swembad wat in die woonstelgebou beskikbaar is, gebruik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 230
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Heerengracht-straat 5, Kaapstad se middestad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heerengracht-straat 5, Kaapstad se middestad, 8000, Wes-Kaap