117 Pinnacle Point Woonstel
27 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daar is sonkrag sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Die eienaars en hul klein hondjies woon op die eerste verdieping maar woonstel is heeltemal privaat.
Neem asb. kennis dat die verblyf via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede wees nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Divot-rylaan 117, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mosselbaai, 6516, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom