118 Sancta Maria
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillweg 6, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 175 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
118 Sancta Maria is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n strandfront-kompleks in Winkelspruit aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kompleks bied 'n kuierarea op die dak waar gaste skemerkelkies kan geniet.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Hierdie kamer lei na die stoep war jy jou oggendkoffie met 'n lieflike see-uitsig kan geniet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Handdoeke word voorsien.
Die leef- en kombuisarea het 'n ooppan-uitleg en bied toegang tot 'n stoep. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, asook 'n mikrogolf, breekware, eetgerei, panne en potte toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 'n gemaklike rusbank, en 'n TV met toegang tot Netflix, Showmax en YouTube. Gaste kan ook met hul eie intekenbesonderhede op die DStv Stream app inteken. Daar is ook 'n kwaliteit luidspreker om jou die gevoel van 'n teater te gee. 'n Gasbraai en meubels is op die stoep beskikbaar.
Die kompleks het 24 uur-sekuriteit met geslotekringtelevisie beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Valmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hillweg 6, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 118 Sancta Maria het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Winklespruit Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillweg 6, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal