15 on Mostert
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mostertstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
15 on Mostert is in Carnarvon en bied selfsorgverblyf aan sakereisigers en gesinne. Dit is maklik bereikbaar en naby die middedorp.
15 on Mostert beskik oor 3 selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 6 gaste.
Die 15 on Mostert A-woonstel het ’n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Ander geriewe sluit ’n mikrogolf, yskassie, lessenaar met ’n gemaklike stoel, ’n TV met Openview-kanale en lugversorging in. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Die 15 on Mostert B-woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en ’n wasbak het. Die kombuis beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Hierdie eenheid het ook 'n privaat tuin en braaigeriewe.
Die 15 on Mostert C-woonstel beskik oor 1 slaapkamer, oopplan-kombuis en badkamer met stort. Ander geriewe sluit draagbare lugversorging, 'n mikrogolf, yskassie en ketel in. Veilige parkeer plek is ook beskikbaar.
Die verblyf se ligte is aan 'n sonkragstelsel gekoppel.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kom ervaar Karoo-gasvryheid in 'n rustig woonbuurt.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Mostertstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink 15 on Mostert het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Carnarvon Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mostertstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom