Carnarvon Akkommodasie by 15 on Mostert | LekkeSlaap
+37
+37

15 on Mostert

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mostertstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

15 on Mostert is in Carnarvon en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dit is maklik bereikbaar en naby verskeie winkels en restaurante.

Dié woonstel is op die eienaar se perseel en beskik oor 'n driekwartbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is ook 'n TV teen die muur met plaaslike kanale en 'n gemaklike stoel. 'n Etenstafel is beskikbaar wat as 'n lessenaar gebruik kan word.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kom ervaar Karoo-gasvryheid in 'n rustige woonbuurt.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir 15 on Mostert
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Mostertstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink 15 on Mostert het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mostertstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaQt57oaUCL134yw5jFJ4f0lxJC8efynbkrD02ERfPbEYYuF1Pc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 15 Mostert Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 09:00 -30.967530079315 22.136914659157
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za