20 Fisant Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisant-keeromstraat 20, Langeberg Ridge, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
20 Fisant Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Langeberg Ridge, Kraaifontein. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea langsaan het 'n gemaklike rusbank, TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en gaste sal naby winkelsentrums, hospitale, restaurante en die N1 wees.
Slaapplek
’n Bespreking by 20 Fisant Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Roxanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande op LekkeSlaap 6
Ligging
- Fisant-keeromstraat 20, Langeberg Ridge, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
- Gaste dink 20 Fisant Cottage het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisant-keeromstraat 20, Langeberg Ridge, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom