23 Aldegronde
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Aldegronde-weg 23, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 780 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
23 Aldegronde bied gerieflike verblyf op die gewilde Langebaan Country Estate.
Dié eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea.
Al die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n balkon met die hoofslaapkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat balkon. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is op die onderste verdieping en is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale en verder is daar 'n binnebraai wat na 'n groot sondek lei.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, die swembad, 'n etenstafel en 'n buite-sitarea. Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring. Gaste sal 'n toegangskaart ontvang om die sekuriteitshek, wat by die hoofingang is, te gebruik.
Slaapplek
’n Bespreking by 23 Aldegronde sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Jaar gelys 6
Ligging
- Aldegronde-weg 23, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 23 Aldegronde het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Aldegronde-weg 23, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom