23 Aldegronde
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Roland Victor V - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig.
23 Aldegronde se terugvoer
Dankie Roland. Ek is bly julle het lekker gekuier en uitgerus. Jy en jou mense is enige tyd weer welkom by ons.
Marli E - Jan 2023
Algehele gradering
Huis is ok.
23 Aldegronde se terugvoer
Daar is 7 medium size wynglase in die huis asook whiskey glase en koeldrank glase, Dit was nie genoeg vir die gaste nie, en rooi en witwyn glase en bierglase is deur die gas aangevra en binne 20 minute by haar afgelewer. Checkers het egter nie alles gehad in voorraad nie omdat dit middel Desember was.
Hierdie eenheid kry bitter min son en daarom het ons geen waaiers ingesit nie.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Aldegronde-weg 23, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom