25 Kyalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 20, Kyalanga 25, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 118 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
25 Kyalanga bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die tweede verdieping teen Umhlanga se strandfront. Die woonstel het 'n onderdakbalkon met 'n see-uitsig en gasbraaigeriewe.
Die woonstel het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en toilet. Daar is 'n omsetter wat krag aan die ligte, TV en WiFi voorsien.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, elektriese oond en stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitarea het 'n TV met die volledige DStv-pakket en gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het ook plafonwaaiers, 'n haardroër, linne, bad- en strandhanddoeke.
Daar is interkomtoegang van die woonstel af sowel as onderdakparkeerplek en oop parkeerplek vir gaste. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat gaste mag gebruik.
Die woonstel se ligging verseker maklike toegang tot die strand, winkels en restaurante in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by 25 Kyalanga sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 98
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Marinerylaan 20, Kyalanga 25, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 25 Kyalanga het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 20, Kyalanga 25, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom