25 on Catherine
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Catherine-weg 25, Pretoria, 0043, Gauteng
- Vanaf R795 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
25 on Catherine is op 'n rustige landgoed in Shere, Pretoria-Oos geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die gastehuis het 7 slaapkamers en bied slaapplek aan 18 gaste. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, TV en lugversorging. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan in die tuin of by die swembad ontspan in die somer, en voor die kaggel met 'n boek in die winter.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Angelette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Catherine-weg 25, Pretoria, 0043, Gauteng
- Gaste dink 25 on Catherine het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shere Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Catherine-weg 25, Pretoria, 0043, Gauteng