Shere Akkommodasie by 25 on Catherine | LekkeSlaap
+18

25 on Catherine

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Catherine-weg 25, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

25 on Catherine is op 'n rustige landgoed in Shere, Pretoria geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis het 8 slaapkamers en bied slaapplek aan 17 gaste. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, TV en lugversorging. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

'n Heerlike tradisionele ontbyt en koffie- en tee-tafel is ingesluit by die verblyf.

Gaste kan in die tuin of by die swembad ontspan in die somer, en voor die kaggel met 'n boek in die winter.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Catherine-weg 25, Pretoria, 0043, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Catherine-weg 25, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ed63bb6e8aa00a4823240e9290441301d72cfb69031d86349aefc4562e972894aefcffd221254874be8b84104065e0a49a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 25 Catherine Road Shere 0043 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.788857245211 28.349844008598
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za