301 Oyster Schelles
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
301 Oyster Schelles is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umhlanga. Die eiendom bied 'n lieflike uitsig oor die see en is naby die strand, restaurante en winkels.
Dié woonstel het lugversorging en slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie kamers deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Vir gaste se gerief word badhanddoeke voorsien en elke 3 dae geruil.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus. In die oopplan-leefarea sal gaste 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv vind. Die leefarea lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n buitesitarea.
Die kompleks het gemeenskaplike swembaddens en braaigeriewe waarvan gaste welkom is om gebruik te maak. Gaste kry ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by 301 Oyster Schelles sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 98
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 301 Oyster Schelles het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom