38 @ Nivica
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Eugene E - Mei 2024
Algehele gradering
Really pleasant.
38 @ Nivica se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Eugene. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Rustin S - Apr 2024
Algehele gradering
Was baie lekker.
38 @ Nivica se terugvoer
Beste Rustin, baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Marchell V - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik, sal dit beslis aanbeveel.
38 @ Nivica se terugvoer
Beste Marchell, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Amanda
Kaylin A - Sep 2023
Algehele gradering
We enjoyed every moment. Everything was so nice and clean. Shops were closeby.
38 @ Nivica se terugvoer
Thank you Kaylin, we hope to see you again soon.
Renee O - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Lees meer38 @ Nivica se terugvoer
Beste Renee, baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Jenni D - Apr 2023
Algehele gradering
Met the needs for the long weekend.
Liezl M - Apr 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Andrea S - Feb 2023
Algehele gradering
Wow, netjies en baie goed toegerus.
38 @ Nivica se terugvoer
Baie dankie Andrea. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Engela A - Feb 2023
Algehele gradering
Dit is baie naby Club Mykonos en die mall.
38 @ Nivica se terugvoer
Beste Engela. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike groet, Amanda
Gafsa D - Feb 2023
Algehele gradering
We stayed four nights and wished we could stay longer. It was comfortable, convenient, relaxing and enjoyable. We will definitely be back!
38 @ Nivica se terugvoer
Thank you Gafsa for the great review. We would love to welcome you back soon.
Lynne S - Jan 2023
Algehele gradering
Luukse verblyf met vermaak vir lekker uitrus!
38 @ Nivica se terugvoer
Beste Lynne, baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Amanda
Jonathan V - Nov 2022
Algehele gradering
Great and relaxing.
38 @ Nivica se terugvoer
Thank you Jonathan. We would love to welcome you and your family again.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsson-laan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap