402 Parergon Penthouse
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dock-weg, Parergon 402, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R11 467 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
402 Parergon Penthouse is 'n skouspelagtige dakwoonstel in die hartjie van die V&A Waterfront in Kaapstad. Dit bied 'n uitsig oor die waterfront, die Cape Wheel, die seiljag, asook die pragtige Cape Grace Hotel. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat die Moederstad wil verken.
Dié luukse dakwoonstel bied slaapplek aan 'n maksimum van 6 gaste en beskik oor 3 luukse slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofsuite het 'n koninggrootte-bed, instapkas en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Gaste in hierdie en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die uitgebreide en nuwerwetse oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, 2 elektriese oonde, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasser-droër en tweede stoof in die opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye kan geniet, terwyl hulle die see-uitsig bewonder. Dié dakwoonstel het 2 formele sitareas en 'n knus TV-kamer met 'n bio-kaggel.
Vir diegene wat wil werk is 2 studeerkamers en gratis WiFi beskikbaar. Die leefarea lei na 'n pragtige kuier-balkon met meubels en 'n gasbraai wat die ideale plek vir 'n skemerkelkie is. Die balkon bied ook 'n uitsig oor die V&A Waterfront.
Slaapplek
’n Bespreking by 402 Parergon Penthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Esta-Marita Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 5
Jaar gelys 9
Ligging
- Dock-weg, Parergon 402, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dock-weg, Parergon 402, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom