605 Oyster Rock
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2A, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
605 Oyster Rock is 'n selfsorgwoonstel op die sesde verdieping in die veilige Oyster Rock-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en aangewese piekniekareas in die gemeenskaplike tuine.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv. Dié kamer lei ook na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook lugversorging.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met stoele vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier.
Die sitkamer het deure wat na 'n onderdakbalkon met buitemeubels lei. Die balkon bied ook lieflike see-uitsigte en kyk oor die tuine en die Oyster Box Hotel uit.
Veilige onderdakparkeerplek word voorsien, asook ekstra oop parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 61
Resensies 92
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lighthouse-weg 2A, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2A, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal