721 Foreshore Place
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapse middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
721 Foreshore Place is 'n smaakvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die Kaapse middestad. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers aangesien dit baie sentraal geleë is.
Die ateljee het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n uitsig oor die omliggende stad. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n eenplaat-induksiestoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien.
Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 90
Resensies 225
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Riebeekstraat 2, Kaapse middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapse middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom