8 on Broodboom
3 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Hierdie verblyf is troeteldiervriendelik, maar slegs klein en mediumgrootte honde word toegelaat. Let asb. dat daar 'n heining rondom die eiendom is, maar dit is nie baie hoog nie. Katte word nie toegelaat nie. 'n Addisionele troeteldierfooi van R250 sal betaalbaar wees met elke bespreking.
Geen rook word binne die huis of in die kamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broodboomstraat 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom