9 on Windsor
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 28 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsorstraat 9, Parow, 7500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R695R626 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
9 on Windsor is 'n selfsorgvakansiewoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Oostersee, Parow in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit is gerieflik naby Karl Bremer Hospitaal, MediClinic Louis Leipoldt, MediClinic Panorama en bied ook maklike toegang tot die N1.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar. 'n TV is ook in die kamer beskikbaar.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Dit is ook naby die N1 City Mall, Tygervallei en vele ander winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Windsorstraat 9, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 on Windsor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parow Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsorstraat 9, Parow, 7500, Wes-Kaap