Nine on Winkle
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nine on Winkle is naby die strandfront in Milnerton, Kaapstad en bied veilige verblyf aan sakereisigers of 'n gesin wat 'n bietjie wil wegbreek. Dié landgoed spog met 'n mooi uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland.
Die gastehuis het 3 deluxe-kamers en 2 ateljee-woonstelle. Vier van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en is geskik vir 2 gaste en die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens en is geskik vir 4 gaste.
Gaste het toegang tot gratis parkeerplek en 'n swembad. Die verblyf is naby strande en net 'n kort ent se ry van die V&A Waterfront af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Nine on Winkle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom