A103 Whale Cove
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale Cove A103, Cliff-straat 93, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 800R2 240 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
A103 Whale Cove is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in De Kelders. Dié eenheid bied asemrowende uitsigte oor Walkerbaai en is net 10 minute van Gansbaai af.
Hierdie woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is lugversorging in die hoofslaapkamer en leefarea. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer en het elkeen 2 enkelbeddens. Al die beddens het elektriese komberse. Die kombuis is ten volle toegerus met al die toebehore wat jy benodig om te kook, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die oopplan-sitkamer het 'n TV en lei na 'n onderdakbalkon met stoepmeubels en 'n gasbraai. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die balkon bied 'n onbelemmerde uitsig oor die oseaan en is ideaal vir walviskyk tydens seisoen.
A103 Whale Cove is naby verskeie restaurante en koffiewinkels in die dorp. Die rustige woonbuurt, De Kelders, is naby die Walkerbaai Natuurreservaat, die Drip Cave-toere en vele voetslaanpaaie. Die nabye dorpie, Gansbaai, bied onder andere haaihokduik en bootvaarte vir besigtiging van die Marine Groot 5.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 86
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Whale Cove A103, Cliff-straat 93, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink A103 Whale Cove het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale Cove A103, Cliff-straat 93, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom